Daai Gevoel

Ek sit vanaand en lees op die blogs terwyl ek Ghoemas op Kyknet kyk – multi-task queen 🙂

Ek dink die universe het my krete gehoor hierdie week en gesien dat ek bakhand staan want my skouers is geknak.

So stuur sy vir my gisteraand ‘n engel wat net ‘n oor leen. ‘n Engel wat ek nog nooit ontmoet het nie, maar ek ken hom met my hele siel en wese.

Vandag kom die posbode met ‘n poskaart met drie sinnetjies op wat vir my soos ‘n 500 bladsye boek voel. Min woorde se partykeer genoeg.

En vanaand, vanaand lees ek ‘n blogger raak wat my al so baie laat voel het ‘jis, dis hoe ek voel’.

Dankie. Dankie en Dankie.

19 thoughts on “Daai Gevoel

  1. Hallo. Elke keer as ek een van jou inskrywings lees wil ek kommentaar lewer – en dan raak my woorde “weg”. So dwaal my oge oor die bladsy en ek lees die reëls. So hier is dit: “Hallo”. 🙂

  2. Hulle kom wanneer ons hulle nodig het…. sommer so oor die lug, en deur die pos ook 😉 Hoop jy voel nou weer piekfyn!!!

    1. Nee ernstig nou, ons lees mekaar nou al so te se vier jaar, om en by. En ek staan soms voor die vraag.

      “Deel ek en Charms dalk ‘n brein?”

      Ding is, daar is duidelik genoeg awesomeness in die brein vir ons beide…

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s