‘n Bietjie Maandag Humor

Image

Oppad na Mawala Boskamp die naweek het ons verby ‘n advertensiebord gery wat ‘n nuwe skool adverteer. Ek moes ‘n foto geneem het, maar ek het so gelag dat ek nie eers gedink het aan kamera uithaal nie.

Die nuwe skooltjie vir voorskoolse kinders se naam is ‘Floken’.

Die naam het natuurlik vir vermaak gesorg die hele pad. Kan jy jouself voorstel as jou bloedjie nou vir jou sou se:

Ma ek wil nie Floken skool toe gaan nie; of

Daai Floken skool gee te veel huiswerk; of

Ek is in die Floken skool; of

Ek haat daai Floken skool.

Ag ek kan vir ure aangaan 😆

Ek glo nie hulle het baie lank gedink oor die naam nie 😯

 

 

 

 

12 thoughts on “‘n Bietjie Maandag Humor

  1. Dit herinner my aan my niggie toe sy net begin praat het. Die bure se van was Flucker en nig kon nog nie haar elle uitspreek nie. Baie sports.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s