Lag ‘n Bietjie

Local Cape Town radio station had a competition where 10 people could win a trip to Mauritius if you met three simple criteria

1) You should be able to be fluent in English
2) You should be non-alcoholic
3) You should be employed

Solly called in:*****

Solly* – Ek kannie eintlik English soe lekker praatie*****
Presenter* – and……?*****
Solly* – En I’m drinking a lot of beers*****
Presenter* – and……. ?*****
Solly* – Djy sien ekke hettie ‘n job eintlikkie….*****
Presenter* – So what is it that you want, you don’t qualify for this
competition.*****
Solly* – Ek bel maa net om te sê…………Ek gattie saamie

Advertisements

5 thoughts on “Lag ‘n Bietjie

  1. 😆 die Solly en Meraai en Gatiep grappies bly maar die beste!

    Voor my val uit die vliegtuig uit het ek hope van die jokes gehad wat ek kon uitryg.

    Nou onthou ek net van Gatiep en Meraai wat ‘n snoek gesteel het, en moedeloos oor waar om die vis weg te steek, besluit Gatiep dat vis onder Meraai se rok moet in.

    “Ma’ ganittie stinkie Gatiep” vra Meraai benoud.

    “Nei Meraai, drik nettie vis se neus toe!”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s