My Bark Is Stronger Than Your Bakkie

2 uur Saterdagoggend het ‘n poepol met ‘n bakkie iewers ‘n draai in ‘n reguit pad gesien en in my boom op die sypaadjie vasgery. Ek wou vir hom nog ‘n drankie aanbied, maar blykbaar het hy toe al genoeg gehad – Fuckwit!!!

Published in: on September 5, 2011 at 3:37 nm  Comments (7)  

The URI to TrackBack this entry is: http://vanwaarjykyk.wordpress.com/2011/09/05/my-bark-is-stronger-than-your-bakkie/trackback/

RSS skakeling vir menings op die blad.

7 KommentaarLewer kommentaar

  1. Toe moes jy hom eintlik sommer met die bottel oor die kop gebliksem het :evil:

    • Dit was dalk ‘n beter opsie :twisted:

  2. Hey! Give that tree a Bjells!…ok a hug then.

    • Die arme boom het nou ‘n brandewynvlek so miskien is ‘n drukkie meer gepas :lol:

  3. Nou sit ek en wonder as jy praat van poepol. Was hy in reverse?

    • Haai wee jy miskien was hy. Dalk gedink hy kan die effek van die drank ook terugdraai as hy reverse?

  4. Shame, arme boom.


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 25 other followers